In the cemetery, the Crematorium is on the left and there is a path to the right.
The Memorial is an enclosed area to the left of the path about 105 metres from the gate.
The Raider graves are about 25 metres in front of the Memorial.
GPS 26 deg 6 min 7.82 sec S, 27 deg 45 min 39.12 sec E
Gedurende die nag van 29 of 30 Desember 1895 doet onverhoeds 'n gewapende troepe mag uit Brits gebied 'n inval in die Suid-Afrikaanse Republiek en op 2 Januarie 1896 word hul naby Krugersdorp deur Transvaalse Burgers tot stand gebring en op 2 Januarie tot oorgawe gedwing. In die gevegte verloor vyf Burgers hul leven. Die vyf Burgers lê hier begrawe. Hul name verdien blywende herinnering by die nageslagte en lui. George Jacobs van Muiskraal Distr PCstroom Swaar gewond op 1 Januarie 1896 toe hy vir 'n gekweste vyand drink water wou gee. Donald MacDonald van Lindley's Poort Swaar gewond en op 10 Januarie oorlede Andries Hendrik Potgieter van Hekpoort Sarel Petrus Potgieter van Hartebeesfontein Petrus Frans Jacobus Venter van Bosfontein dist Rustenburg Hierdie gedenksteen en ommuring opgerig 1917 uit 'n fonds gedurende 1896 onder die publiek versamel
Slaap Rustig Dapper Helde Die grond is Heilig Waar julle asse lê, diep in Die spoor van Suid Afrika