The South African
Military History Society

Die Suid-Afrikaanse Krygshistoriese Vereniging



Military History Journal
Vol 12 No 3 - Junie 2002

BRIEF AAN DIE REDAKTEUR

Hiermee wil ek jou graag bedank vir en gelukwens met 'n baie leesbare uitgawe van die Krygshistoriese Tydskrif.

Die artikel insake die tragiese gebeure te Kufra in 1942 het my aangegryp. Diegene wat in die Weermag diens gedoen het, weet hoe maklik sake verskriklik skeef kan loop. Baie keer is 'n mens net meer gelukkig as die bemannings van die gedoemde drie vliegtuie.

Die evolusie van die regulasies van die Victoria Cross was ook hoogs insiggewend. Meesal lees 'n mens dat regulasies verander is, maar die werklike beweegredes word selde bekend gemaak.

Dra asseblief my dank aan die skrywers oor.

Dr Johannes J Retief
Sasolburg

Return to Journal Index OR Society's Home page

South African Military History Society / scribe@samilitaryhistory.org